Planning your next event? Click here to list your event now!
Die Sangafdeling bied weer hierdie jaar hulle gewilde “Opera Gala” aan waar studente die geleentheid kry om bekende arias en ensembles uit geliefde operas op te voer. Die program vir die konsert op 30 Augustus sluit onder andere uittrekselsuit Carmen van Bizet, Le nozze di Figaro en Don Giovanni van Mozart, en La Bohème van Puccini in. Koorwerke uit operas soosVerdi se Nabucco, Il Pagliacci van Leoncovallo en Die Zauberflöte van Mozart sal ook uitgevoer word en sal die gehoordie kans kry om die indrukwekkende sang van die groep talentvolle jong voorgraadse sangers te geniet.
The Voice Division will again present their popular annual “Opera Gala” on the 30th of August. The programme will include arias and ensembles from much loved operas such as Carmen by Bizet, Le nozze di Figaro and Don Giovanni by Mozart, and La Bohème by Puccini. The audience will also be treated to a few operatic choruses from operas like Verdi’s Nabucco, Leoncovallo’s IlPagliacci and Mozart’s Die Zauberflöte to showcase the impressive singing of this group of young undergraduate singers.