Planning your next event? Click here to list your event now!

Klein Libertasteater Tienertoneelfees

Klein Libertasteater Tienertoneelfees

Klein Libertasteater Tienertoneelfees

09 Aug 2024 19:15

About

Ten spyte daarvan dat die Klein Libertasteater steeds op soek is na ’n geskikte gebou om met sy kommersiële bedrywighede te kan voortgaan, doen die bestuur hulle bes om steeds met die gemeenskapswerk en jaarlikse toneelfeeste voort te gaan. Vanjaar word die sewentiende Klein Libertasteater Tienertoneelfees in die Drostdyteater in Stellenbosch aangebied vanaf 5 tot 9 Augustus en bestaan die beoordelaarspan uit Waldemar Schultz, Oscar Petersen en Elsabé Daneel.

Deelnemers aan die 2024 Klein Libertasteater Tienertoneelfees is: Laerskole Bastion, De Hoop, Durbanville en Hoërskole Strand, Stellenbosch, Bernadino Heights, Durbanville, Bloemhof, Tygerberg en Paul Roos Gimnasium. Die terugvoer wat die deelnemers van professionele akteurs ontvang na hulle optredes by die Klein Libertasteater Tienertoneelfees was nog altyd vir hulle van onskatbare waarde om hul werk te verbeter.

More Info

Venue

Social


Choose your preferred date.

September 2024

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
 26
 27
 28
 29
 30
 31
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
1
2
3
4
5
6

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…