Planning your next event? Click here to list your event now!
Die sesde Hessequa Harmonie word van 19 tot 23 September in Heidelberg, Wes-Kaap, aangebied. Dit is “Die klein fees met die groot hart”! Ons fokus op klassieke musiek as vertrekpunt met aansluitende woordkuns en teaterervarings. Hierdie is jou kultuurinspuiting vir Erfenismaand. Dis ’n ervaring soos min – dit is netjies verpak, sakpas en die idee is om bykans alles te kan bywoon.
Die program bevat ’n strykorkes, ’n orrel-virtuoos, pianiste van formaat, ’n Bulgaarse akkordeonspeler, vyf operasangers en ’n fluitspeler. Aktrise Antoinette Kellermann, Amanda Strydom, die Charl du Plessis Trio, kuns en nogmaals kuns is hier om u te trakteer.
Die sesde Hessequa Harmonie word van 19 tot 23 September in Heidelberg, Wes-Kaap, aangebied. Dit is die “Die Klein Fees met die groot hart”! Ons fokus op klassieke musiek as vertrekpunt met aansluitende woordkuns en teaterervarings. Hierdie is jou kultuurinspuiting vir Erfenismaand. Dis ’n ervaring soos min – dit is netjies verpak, sakpas en die idee is om bykans alles te kan bywoon.
Die program bevat ’n 16-stuk strykorkes, ’n orrel-virtuoos, pianiste van formaat, ’n Bulgaarse akkordeon en bandeonspeler, vyf operasangers en ’n fluitspeler. Aktrise Antoinette Kellerman, Amanda Strydom, die Charl du Plessis Trio, kuns en nogmaals kuns is hier om u te trakteer.