Planning your next event? Click here to list your event now!

Stem en Snaar

Stem en Snaar

About

“Stem En Snaar” is ‘n nuwe
vertoning aangebied deur Johan
Liebenberg, bekend vir sy puik
vertolking van die legende Neil
Diamond se tydlose liedjies, en die
kitaar virtuoos, Mauritz Lotz wat
bekendheid verwerf het vir sy
ongelooflike kitaarspel.

Hierdie vertoning is vol musikale sterk
punte met Johan se gunsteling liedjies
van ander kunstenaars asook ‘n paar
van sy eie liedere, soos Die Gebed, en
Ek Wil Jou By My Hê.Saam met hulle op die verhoog is
spesiale gas, klavier virtuoos Matthys
Maree wat al vele diep spore in die
Suid-Afrikaanse musiekbedryf gelaat
het.

Alle verwerkings is gedoen deur
Mauritz Lotz. Met stemme, klavier en
kitare en ’n paar instrumentele solos
wat jou asem sal wegslaan, maak
“Stem En Snaar” vir ’n onvergeetlike
vertoning wat die hartsnare roer!

More Info

Venue

Drostdy Theatre, Cnr Alexander St &, Bird St, Stellenbosch   Location on Google Maps

Social


Stem en Snaar

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…