Webtickets - TWAK: VAN HUNKS, DIE DUIWEL EN ANDER TWAK

Click here to view the latest Smart Shopper Deals

TWAK: VAN HUNKS, DIE DUIWEL EN ANDER TWAK

28-APR-2024 10:30

TWAK: VAN HUNKS, DIE DUIWEL EN ANDER TWAK

Artscape, KyKNet Teater, Cape Town

Stalls
Stalls R130.00
Add to Calendar
Vergeet wat jy weet van die Kaapse geskiedenis en laat ons jou wys hoe dinge eintlik verloop het! Van Hunks, ’n eks-seerower en kettingroker, is kniediep in die skuld en die duiwelse eiendomsontwikkelaar, Lucy Putin, soek sy Clifton-plot terug. ’n Rookkompetisie soos min volg en gou is die twee hoog in die takke. Terselfdertyd arriveer die Hollander, Jan, in Tafelbaai om ’n spaza shop te begin en slawedrywer te speel. Herrie die Strandloper, ’n Kaapse Klops, die Tafelbergse fauna, ’n bergie en ’n blommeverkoper maak dié geselskap van volbloed Kapenaars voltallig. ’n Komiese, musiekgedrewe viering van die Kaapse kultuur. Welcome to Cape Town!

Taal: Afrikaans