Webtickets - ATKV-Tienertoneel Wes-Kaap-streeksfees 1

Planning your next event? Click here to list your event now!

ATKV-Tienertoneel Wes-Kaap-streeksfees 1

16-AUG-2024 11:00

ATKV-Tienertoneel Wes-Kaap-streeksfees 1

The Pam Golding Theatre at The Baxter

Stalls
Admission R60.00
Lower Circle
Admission R60.00
Upper Circle
Admission R60.00
Add to Calendar
VIER SIMBIOTIES FEES IN DIE WES-KAAP

Belê in die toekoms van teater deur die jong talent in die Wes-Kaap te ondersteun tydens die eerste streeksfees van twee by die Baxter Pam Golding-teater in Rondebosch vanaf 15 tot 17 Augustus 2024.

Koop 'n dagpas-kaartjie en sien al 5 vertonings vir die prys van een.

Dagprogram
11:00 - 12:00 Vertoning 1
13:30 - 14:30 Vertoning 2
15:30 - 16:30 Vertoning 3
17:30 - 18:30 Vertoning 4
20:00 - 21:00 Vertoning 5

Lees die program hier vir meer besonderhede:

https://indd.adobe.com/view/a1b50238-38c7-4152-ab87-fd0713a4c288