Webtickets - Die een wat bly

Planning your next event? Click here to list your event now!

Die een wat bly

   Please choose a section by clicking on the seating plan graphic or the section blocks below
01-APR-2025 10:30

Die een wat bly

Gimsaal (Scheepersstraat)

Gimsaal (Scheepersstraat)
Vriende van die KKNKR175.00
Add to Calendar
DEBUUT

Drama en bewegingsteater

MET Grant van Ster, Shaun Oelf en Sylvaine Strike TEKS EN REGIE Wessel Pretorius en geselskap

Die een wat bly is deels droom en deels getuienis. Dit gebruik die geselskap se persoonlike herinneringe as vertrekpunt om die verhouding tussen ma’s en seuns te skets. Dit is ’n samevoeging van dans en drama wat wentel om die narratief van ’n kunstenaar wat terugreis na sy kinderjare. ’n Danser staan sy moeder aan die dood af en wandel deur die flitse van sy geheue, asook die verbeelde geheime lewe van sy ma, om tot verhaal te kom oor sy verlede, sy identiteit, sy familie en sy toekoms.

Afrikaans en Engels • Geen o.13 OB, T • 75 min.