Webtickets - Hospitale, kateters en familielede

Planning your next event? Click here to list your event now!

Hospitale, kateters en familielede

   Please choose a section by clicking on the seating plan graphic or the section blocks below
01-APR-2025 09:30

Hospitale, kateters en familielede

kykNET Hoërskool Oudtshoornsaal (Jan van Riebeeckweg)

kykNET Hoërskool Oudtshoornsaal (Jan van Riebeeckweg)
Vriende van die KKNKR180.00
Add to Calendar
Absurde komedie

MET Wynand van Vollenstee, Thiart Li, Stephanie Baartman en Marissa Claasen TEKS EN REGIE Wynand van Vollenstee

Gedeelde badkamers. Alewige geraas. Buisligte wat permanent brand. Skerp reuke wat ander reuke probeer verdoesel. Kieme wat aan alles vasklou en die vriendelike kombuispersoneellid wat jou probeer oortuig jy bestel van ’n top à la carte-spyskaart af. ’n Skreeusnaakse, absurde komedie wat almal wat al ooit iets met ’n hospitaal te doen gehad het, gaan laat skaterlag en soms ’n traan laat wegpink. Veertien karakters vertel hul eie storie oor prosedures, verhoudings en familie, soos net in ’n hospitaal opgedis kan word.

Afrikaans • Geen o.13 T • 75 min.