Belê in die toekoms van teater deur die jong talent in die Wes-Kaap te ondersteun tydens die eerste streeksfees van twee by die Baxter Pam Golding-teater in Rondebosch vanaf 15 tot 17 Augustus 2024.
Koop 'n dagpas-kaartjie en sien al 5 vertonings vir die prys van een.