Webtickets - Blues by die kruispad

Hosting an event? Click here to find out more about listing your event.

Blues by die kruispad

06-APR-2025 13:30

Blues by die kruispad

Absa Studio (Banketsaal)

Add to Calendar
DEBUUT

Blues

MET Christiaan Rabie (kitaar), Nelmarie Rabie (sang), Marcel Dednam (klavier), Deryn Dednam (saxofoon en perkussie), Werner Spies (baskitaar en kontrabas) en Peter Auret (tromme)

Maak gereed om meegevoer te word deur hipnotiserende klanke in ’n unieke produksie wat die legendariese verhaal van Robert Johnson by die Crossroads vertel. Met Christiaan Rabie se meesterlike kitaarspel, Nelmarie Rabie se sielvolle stem, Peter Auret se kragtige tromspel, Marcel Dednam se melodieuse klawers, Deryn Dednam se uitdrukkingsvolle saxofoon en Werner Spies se diep basnote, neem dié produksie jou op ’n onvergeetlike reis.

Afrikaans en Engels • Gesin • 70 min.