Planning your next event? Click here to list your event now!
Skeletons speel af in die hartjie van die Malutiberge en worstel met sosiale en politieke kwessies. Hierdie magies-realistiese filmeksperiment werp lig op die vraagstuk oor grond en grondeienaarskap. Terwyl die verhale van vier multidimensionele karakters in ’n ruimte en tyd van skaarste ontvou, en hulle probeer losbreek uit die wrede siklus van onderdrukking, konfronteer Skeletons begrippe soos huis, behoort aan en identiteit.
Set in the heart of the Maluti mountains, Skeletons grapples with social and political issues. This magical realism film experiment casts a spotlight on matters of land and ownership. As the stories of four multidimensional characters unfold in a space and time of absolute scarcity, and they wrestle to break free from the vicious cycle of oppression, Skeletons confronts the notions of home, belonging, and identity.
Genre: Magies-realisme / Magical realism
Rolverdeling / Cast: Jaques Blignaut, Carla Fonesca, Wayne van Rooyen, Mpho Osei-Tutu
Skrywer / Writer: Pieter Jacobs
Regisseur / Director: Jade Bowers (Regisseur / Director), Bonga Nkomo (Fotografie-regisseur / Director of photography)
Musikale-regisseur / Musical director: Yogin Sullaphen
Choreograaf / Choreographer: Lakin Morgan-Baatjies
Ontwerpers / Designers: Karabo Legoabe (Stel / Set), Jade Bowers (Kostuums / Costumes), Thami Xhosa (Beligting / Lighting)
Verhoogbestuurder / Stage manager: Amy-Sue Lithgow
Vervaardiger of Produksiebestuurder / Producer or Production manager: Pieter Jacobs (Uitvoerende vervaardiger / Executive producer), Karabo Mtshali (Lynvervaardiger / Line producer), Amy-Sue Lithgow (Opleidingsvervaardiger / Trainee producer)
Moontlik gemaak deur / Enabled by: Universiteit van / University of Johannesburg
Ondersteun deur / Supported by: Universiteit van / University of Johannesburg
Taal / Language: Afrikaans, Sesotho, Engels / English
Ouderdomsbeperking / Age restriction: PG16 Taal, Geweld, Seks, Volwasse / Language, Violence, Sex, Mature