Planning your next event? Click here to list your event now!
Kraal is ’n semi-outobiografiese eenmanvertoning met musiek en woorde uit die argiewe van Jason Jacobs se pa, Anthony. Die teks word aangebied as ’n sekwens van drome wat op ’n “inheemse” manier “vertaal” is. Sommige tonele is geïnspireer deur klassieke werke soos Koning Lear, Oedipus Tyrannus en Hamlet. ’n Magiese herverbeling van die skrywer se voorvaderlyn in ’n poging om wonde te genees binne die nalatenskap van ’n oorgeërfde dopstelsel. Geen o/13