Planning your next event? Click here to list your event now!
Humor is een van die vrou se top 3 redes om verlief te raak op haar man. Humor is een van die beste maniere om die atmosfeer tussen mekaar lig te hou en die lewe saam te geniet, maar wat gebeur as alle grappies op 'n stokkie beland? Wanneer 1 afval is dit nie "almal lag nie", maar eerder waar het die verliefdheid heen gegaan? In Timothy se nuutste "couples show", verduidelik hy die GRAP VAN DIE HUWELIK.
Hierdie is sy eerlikste en donkerste vertoning, wat die mites in elke huwelik aanspreek. As jy nie net wil lag nie, maar ook 'n dieper kyk na die gesondheid van jou eie huwelik wil hê, is die GRAP VAN DIE HUWELIK presies wat jy nodig het. Bring jou piekniekmandjie en kom kuier en lag saam!