Planning your next event? Click here to list your event now!
Van die begin van tyd bly die visuele die kragtige tweede taal van die mensdom. Watter boodskappe skuil in ons kleredrag, liggaamshouding, die modes van ’n uiters gewilde musiekvideo of die lettertipe waarmee ’n splinternuwe riller aangekondig word?
Oorspronklike musiek, heerlike dwars verwerkings van bekende melodieë, briljante musikante, aangrypende stories, hope humor en skouspelagtige ontwerpe. Hierdie is ’n paar elemente van Nataniel se nuutste skepping, CAKE TOPPER. Stories in Engels en (meerendeels) Afrikaans, lirieke in Engels.