Planning your next event? Click here to list your event now!
Werksessie in digkuns
MET Elizabeth Eksteen
The Power of Poetry-werksessie is nie ’n formele kursus om ’n gepubliseerde digter te word nie. Die klem val eerder op die terapeutiese waarde van skryf – soortgelyk aan joernaalinskrywings, maar meer abstrak. Hoewel sekere tradisionele aspekte van digkuns behandel word, soos beeldspraak en klanknabootsing, is die hooffokus op die persoonlike voordele. Die doel van dié sessie is om deelnemers te leer hoe om woorde op ’n innoverende manier te gebruik vir sosiale kommentaar, innerlike groei en genesing.
Engels en Afrikaans • Gesin • 120 min.
Choose your preferred date.