Hosting an event? Click here to find out more about listing your event.
Kontemporêre musiek
MET Frieda van den Heever, Mauritz Lotz, Jonno Sweetnam, Schalk van der Merwe, Anjulie Nock en Hiram Koopman
Frieda van den Heever se album Spoorsny is verlede jaar bekend gestel. Tree vir tree verken sy die landskap van die lewe en die dood en alles tussenin met haar neus en voete. Sy word op hierdie reis vergesel deur een van ons land se beste musikante om in Afrikaans te sing, stories te vertel en lief te hê. Val in om die pad saam te stap. Gaan een voet voor die ander op reis na ’n plek wat jy ken. Benoem vir ’n Woordtrofee vir beste sologedrewe kontemporêre musiekproduksie by die Toyota Stellenbosch Woordfees (2024).
Afrikaans en Engels • Gesin OB • 90 min
Choose your preferred date.