Hosting an event? Click here to find out more about listing your event.
Stand-up
MET Llandi Beeslaar TEKS Llandi Beeslaar VERHOOGBESTUURDER Stephanie Maria Gericke
Llandi Beeslaar is nie juis ’n nuweling nie: Jy ken haar dalk as Mielie Senekal in die Republiek van Zoid Afrika of meer onlangs as Stefanie Koekemoer in die Showmax-reeks Koek. In haar eerste eenvrouvertoning, Tomboy, laat sy haar unieke handelsmerk van ietwat siniese humor op die wêreld los. Sleep jou vriende saam vir dié gesonde dosis rumoerige staaltjies wat ewe cringe as snaaks is.
Afrikaans • Geen o.16 T, OB • 55 min.
Choose your preferred date.