Hosting an event? Click here to find out more about listing your event.

Die Swartmerrie

Die Swartmerrie

Die Swartmerrie

from 01 Apr 2025 17:15

About

Plekspesifieke drama

MET Theo Witbooi, Chantell Phillipus en Jermaine Bruintjies TEKS Tiffany Saterdaght en Neil Coppen REGIE Neil Coppen

Teen die agtergrond van Oudtshoorn se verroeste treinspore en verlate perron, vertel Die Swartmerrie die aangrypende verhaal van Simon “Tjoekepaf” Baadjies, wat op die spore wag in die hoop dat iemand wat hy eens liefgehad het, terugkeer. ’n Ou vriend sluit by hom aan om afskeid te neem. Die karakters worstel met spookagtige herinneringe en onuitgesproke berou. Die Swartmerrie is ’n diepgaande besinning oor tyd, verlies en veerkragtigheid. Bekroon met die KKNK se Kanna vir beste debuutwerk en beste regie, uit ses benoemings (2024).

60 minute

Venue

Die treinspoor (Tabakstoor, Parkweg)  Location on Google Maps

Choose your preferred date.

April 2025

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun