Hosting an event? Click here to find out more about listing your event.
Komedie
Twee vir die prys van een!
Bettie innie selle
MET Dean John Smith
Hoe het dit gebeur dat die vooraanstaande antie Bettie al in hegtenis geneem is, en hoe het sy dié volle 21 minute in ’n aanhoudingsel saam met geharde misdadigers oorleef? Kom luister as Bettie vertel hoe die arme misdadigers onder haar skerp tong deurgeloop en dit oorleef het!
Chronicles vannie Lavis
MET Veronique Jephtas
Beleef ’n tale-queen op ’n mission. Moenie ’n fout makie: Sy issie a fairy nie. Moet oekie dink sy is fair nie. Sy is vannie Lavis en blatantly so. Kô vat ’n trip down memory lane en vang ’n front row seat oppie voorstoep van Mavis se juiciest stories.
Afrikaans • Geen o.
Choose your preferred date.