Hosting an event? Click here to find out more about listing your event.

Amanda Strydom: The Incredible Journey of Tinkerbell van Tonder

Amanda Strydom: The Incredible Journey of Tinkerbell van Tonder

Amanda Strydom: The Incredible Journey of Tinkerbell van Tonder

from 03 Apr 2025 11:00

About

Musiekteater

MET Amanda Strydom en Coenraad Rall (klavier)

Die verhaal van die ongelooflike reis van ’n weeskind. Isabella Dolorosa van Tonder, deur haar ouma Tinkerbell gedoop, wat soos ’n brief van een plek na die ander gepos word, leer oplaas van haar komvandaan en van haar mense se geskiedenis. Nella Peterson, vertolk deur Strydom, is die verteller in hierdie moderne feëverhaal met baie kinkels. Jo-Ann Floris skryf in haar resensie vir Ink tydens die Toyota Stellenbosch Woordfees in 2024: “The Incredible Journey of Tinkerbell van Tonder wys Strydom se veelsydigheid as sanger, aktrise en skrywer.”

Afrikaans, Engels, Khoi, Kaaps, Frans en Nederlands • Geen o.13 T • 70 min.

Venue

Absa Burgersentrum  Location on Google Maps

Choose your preferred date.

April 2025

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30