Hosting an event? Click here to find out more about listing your event.

Vincent: His quest to love and be loved

Vincent: His quest to love and be loved

Vincent: His quest to love and be loved

from 02 Apr 2025 09:30

About

Musiekteater

MET Daniel Anderson en Paul Ferreira (klavier)

Vincent is ’n musiekblyspel wat met drie Naledi-pryse bekroon is. Daniel Anderson delf diep in die enigmatiese lewe van Vincent van Gogh en verken die verwikkeldhede van sy meedoënlose strewe na artistieke vervulling en opregte menslike verbintenisse. Deur herverbeelde weergawes van gewilde musiekteater, pop-, rock- en jazz-liedjies, bied hierdie multimedia-kabaret ’n vars perspektief op Van Gogh se onwrikbare soeke na liefde en aanvaarding. Anderson se indrukwekkende spel neem die gehore op ’n emosionele reis deur die onstuimige bestaan van die ikoniese kunstenaar.

Engels • Gesin • 80 min.

Venue

Laerskool Wesbank-teater (Vredestraat) - Door Deal  Location on Google Maps

Choose your preferred date.

April 2025

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30