Hosting an event? Click here to find out more about listing your event.

Danie Reënwolf en Johan du Toit: Songs, stories en gedigte

Danie Reënwolf en Johan du Toit: Songs, stories en gedigte

Danie Reënwolf en Johan du Toit: Songs, stories en gedigte

01 Apr 2025 14:00

About

FEESDEBUUT

Musiekteater en digkuns

MET Danie Reënwolf du Toit en sy pa, Johan du Toit TEKS Danie Reënwolf du Toit en Johan du Toit

Ná uitverkoopte vertonings in die Atterbury-teater in Pretoria, bring Danie du Toit en sy pa, Johan du Toit, dié splinternuwe vertoning na Oudtshoorn. Gesamentlik word dit een boodskap van romanse, familie en rock & roll. Johan gaan ook op hierdie geleentheid uit sy eerste digbundel lees en dit bekend stel. Danie sing ou en nuwe songs, wat die dak gaan lig. ’n Seldsame geleentheid om die pa en seun saam op een verhoog te sien.

Afrikaans • Gesin • 60 min.

Venue

Absa Burgersentrum  Location on Google Maps

Danie Reënwolf en Johan du Toit: Songs, stories en gedigte

01 Apr 2025 14:00

R225 - R240