Hosting an event? Click here to find out more about listing your event.

Goue Boere, silwer tango

Goue Boere, silwer tango

Goue Boere, silwer tango

from 03 Apr 2025 19:00

About

DEBUUT

Musiekteater

MET Nicole Holm, Leon Oosthuizen, Alberto Otero, Silvia Otero en Skhumbuzo Mhlauli

’n Boeiende musiekervaring wat verrassende verbintenisse tussen boeremusiek en die Argentynse tango ondersoek. Stel jou ’n wêreld voor waar die klanke van Afrikaanse volksmusiek vervleg word met die passievolle melodieë van Argentynse tango. Dis ’n unieke kulturele samewerking, ’n avontuur wat die onverwagse ooreenkomste tussen hierdie skynbaar uiteenlopende genres openbaar. Met beide genres gebore in die Suidelike Halfrond uit gedeelde Europese wortels, delf hierdie epiese reis in die harte van die land van goud en die land van silwer.

Afrikaans en Spaans • Gesin •

Venue

Laerskool Wesbank-teater (Vredestraat) - Door Deal  Location on Google Maps

Choose your preferred date.

April 2025

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30