Hosting an event? Click here to find out more about listing your event.

Ont-

About

DEBUUT

Drama

MET Wian Taljaard TEKS EN REGIE Wessel Pretorius

Ont- is ’n solostuk wat die grootwordproses van ’n jong Afrikaner ontleed. Die Verteller staan op die drumpel van selfaanvaarding en bevryding, maar moet eers ’n bestekopname doen van die herinneringe uit sy kinderjare en die spoke van sy ouers. Hy lê verskeie grepe soos familiefoto’s voor die gehoor se voete neer en neem hulle op ’n reis van verlies, ontnugtering, identiteit, pyn en vreugde. Hy skep beelde en vergestalt die stemme van sy familie met die hulp van poësie en ’n paar gelaaide voorwerpe wat aan die gesin behoort het, onder meer sy ma se grammofoon.

Afrikaans • Geen o.16 T, N • 75 min.

Venue

AKTV-Griesselsaal (Langenhovenweg)  Location on Google Maps

Choose your preferred date.

April 2025

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30