Hosting an event? Click here to find out more about listing your event.

Proscenium-dialoë: Groep 1

Proscenium-dialoë: Groep 1

Proscenium-dialoë: Groep 1

from 01 Apr 2025 09:00

About

Jeugteater

MET Proscenium Dramakompetisie-deelnemers

Agt dialoë wat ná afloop van die eerste Proscenium Dramakompetisie in 2024 vervaardig is, word by die KKNK aangebied as deel van die Jeugkunstefees. Kom beleef hierdie nuwe, rou talent – wat dalk net die sterre van die toekoms kan wees!

Bonsai met Hendré Henning (Helpmekaar Kollege) en Zanje Bodenstein (PALI Youth).
Vaya Umlomo met Kwakhanya Mboniswa (HS Eersterivier) en Anoxolo Nkebe (Nomzamo HS).
Dis tradisie met Gianni de Lange (HS Riebeeckrand) en Brendan Kruger (Helpmekaar Kollege).
Mamma roep my huis toe met Zander Oberholster (HS Martin Oosthuizen) en Roderick Carroll (HS Okiep).

Afrikaans en Engels • Gesin • 60 mi

Venue

Toekomsrussaal (Zebraweg)  Location on Google Maps

Choose your preferred date.

April 2025

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30