Hosting an event? Click here to find out more about listing your event.

Marion Monroe

Marion Monroe

Marion Monroe

from 03 Apr 2025 19:30

About

Komedie

MET Marion Holm REGIE Chris Vorster

Marion Holm is reeds vir 21 jaar ’n gunsteling onder KKNK-gehore sedert haar eerste eenvrouvertoning, Sussie is nou suur, wat in 2004 hier gedebuteer het. Haar nuutste eenvrouvertoning, Marion Monroe, is benoem as beste nuutgeskrewe Afrikaanse teks by Momentum Beleggings Aardklop (2024) en het daarna blitsvinnig by die Toyota Stellenbosch Woordfees uitverkoop. “What’s in a name? That which we call a rose by any other name would smell as sweet.” Aldus Shakespeare. So, is Marion Holm steeds Marion Holm, al noem mense haar Nicole Holm? Bly Marion ’n vrou al noem mense haar meneer?

Afrikaans • Geen o.13 OB • 75 min.

Venue

kykNET Hoërskool Oudtshoornsaal (Jan van Riebeeckweg)  Location on Google Maps

Choose your preferred date.

April 2025

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30