Click here to sell with us!
DEBUUT
Komedie
MET Elma Potgieter, David James, Richard van der Westhuizen en Bertha le Roux-Wahl REGIE Frans Swart
Volgens die woordeboek beteken “vlerksleep” om by ’n meisie aan te lê, soos wat die voëls (veral duiwe) hul vlerke sleep om die wyfies se aandag te kry vir so ’n ietsie lekkers! In hierdie komedie ontmoet ons vir Richard en Julia, albei in hul laat 50’s. Onlangs geskei. Beide is nou in die proses om te begin kyk na nuwe metgeselle deur op ’n aantal toe-oë-afsprake te gaan. Volg dié twee se eskapades deur ’n reeks onverwagte, eienaardige en wisselvallige romantiese probeerslae waar absoluut niks volgens plan verloop nie.
Afrikaans • Gesin • 90 min.
Choose your preferred date.