Hosting an event? Click here to find out more about listing your event.

Vryburger Omgeemense Gholfdag

Vryburger Omgeemense Gholfdag

Vryburger Omgeemense Gholfdag

from 04 Apr 2025 08:00

About

Sport

AANGEBIED DEUR die Oudtshoorn Vryburger Omgeemense

Die Oudtshoorn Vryburger Omgeemense nooi feesgangers uit om die kenmerkende Klein Karoo-gasvryheid by sy jaarlikse gholfdag te ervaar. Spelers kan uitsien na verskeie kroeë met ’n lekker kuieratmosfeer, en hope lekker pryse is op die spel. Die formaat is “Individual Bogey Plus”, met afslaantye tussen 08:00 en 13:00 elke tien minute. Groepe van vier per afslaantyd én individuele spelers is welkom. Oudtshoorn se gholfklub is in 1903 gestig, wat dit een van die oudste gholfbane op die Tuinroete maak. Dit is die enigste 18 putjie-baan in die Klein Karoo.

Gholfdag • Gesin • 300 min.

Venue

Oudtshoorn Golf Club, Saint Saviour Street, Oudtshoorn   Location on Google Maps

Choose your preferred date.

April 2025

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30