Hosting an event? Click here to find out more about listing your event.
Kontemporêre musiek
MET André Schwartz, Arina de Witt, Louis Loock, Stephanie Baartman, Joshua Oosthuizen, Chanie Jonker, Rixi Roman en Theuns Botha TEKS EN REGIE Frans Swart
Einde September 2024 was dit 25 jaar sedert die legendariese stem van Gé Korsten, Suid-Afrika se eerste ware superster, vir altyd stil geword het. Sy lewe, loopbaan en fenomenale talent word gevier in hierdie huldeblykproduksie. Oudiovisuele argiefmateriaal word teen ’n reuseskerm geprojekteer om die gehoor ’n oorsig oor sy werk te gee, asook insigte in Gé Korsten as kunstenaar, mens en vader te bied. Sy musikale nalatenskap word op ’n vars manier herinterpreteer.
Afrikaans • Gesin • 125 min.
Choose your preferred date.