Wag!

About

DEBUUT

Plekspesifieke drama

MET René Cloete en Stephanie Hough TEKS EN ONTWERP Stephanie Hough REGIE Gaerin Hauptfleisch

Opwinding en spanning heers wanneer ’n meester en haar assistent voorberei vir ’n naderende besoek. Die vlytige Gabrielle poets en skaaf aan die wagtende Augustine. Daar word gestik en gesalf, soms tot die uiterste. Vir wie wag hulle? Sal die ure van toebereidsel, wat so noukeurig uitgevoer word, vrugte dra? Waarom hang die een ding wat hulle oënskynlik saambind soos ’n swaard bo hul albei se koppe?

Afrikaans • Gesin OB • 60 min.

Venue


December 2025

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…