Important Update: James Bay South African Tour Postponed to 2026
Run made possible by NATi
Toni Morrison said, “No one ever talks about the moment you found out that you were white. Or the moment you found out you were black. That’s a profound revelation. The minute you find that out, something happens. You have to renegotiate everything.” Bo Petersen excels in the multi-layered production that explores family secrets and unspoken histories, raising questions about identity. Winner of the Standard Bank Ovation award at the National Arts Festival in 2024.
No u/10
Duration 65min
No Interval
Kindly note Artscape provides wheelchair seating. You can book directly via this website but should you require assistance please call Artscape Dial-a-Seat on 021 421 76 95 who will assist with navigation and booking.
Speelvak moontlik gemaak deur NATi
Die oomblik wat jy uitvind jy is wit of jy is swart, is byna onpeilbaar, het Toni Morrison gesê. Bo Petersen skitter in hierdie hartroerende, persoonlike verhaal oor ’n geskiedenis wat baie mense saam met hulle dra en waaroor daar nie dikwels gepraat word nie. Dit ontrafel familiegeheime wat nie wyk nie en waarvan ’n eggo in die hede opklink. Dié kragtige verkenning van identiteit het verlede jaar ’n Standard Bank Ovation-prys by die Nasionale Kunstefees aan die produksie besorg.
Geen o/10