Planning your next event? Click here to list your event now!
Zanne Stapelberg stars in this highly theatrical, moving and engaging cabaret featuring musical theatre songs that have their own stories to tell. Each song becomes a theatrical monologue, channelling the musical and dramatic gifts of this extraordinary artist. Together they create an experience that invites the audience to muse and meditate on the shifts, shadows and bittersweetness of what it is to be human; to live, to lose, to love, and to laugh.
Duration 65 min
No Interval
Kindly note Artscape provides wheelchair seating. You can book directly via this website but should you require assistance please call Artscape Dial-a-Seat on 021 421 76 95 who will assist with navigation and booking.
Zanne Stapelberg is die ster van hierdie hoogs dramatiese, ontroerende en innemende kabaret met liedere uit musiekblyspele wat elkeen hul eie verhaal vertel. Elke lied word ’n teatrale monoloog wat die gawes van hierdie merkwaardige kunstenaar kanaliseer. Saam, as ’n totale ervaring, nooi dié liedere die gehoor om hulle te verwonder aan die spel tussen lig, donker en al die skadu-skakerings. Die bittersoetheid van menswees; om te leef, te verloor, lief te hê en te lag.