Hosting an event? Click here to find out more about listing your event.

Om die tafel – die hartklop van die huis

Om die tafel – die hartklop van die huis

Om die tafel – die hartklop van die huis

03 Apr 2025 12:00

About

MET Elmarie Berry GESPREKSLEIER Marliza van den Berg

Kom geniet ’n lipleklekker middagete saam met kulinêre voorligter en smaakmaker Elmarie Berry, skrywer van The Table: The Heartbeat of the Home. Dié kookboek is geskoei op Elmarie se Libanese ouma se resepte, en kombineer vrolike Suid-Afrikaanse geure met die ryk erfenis van Midde-Oosterse cuisine. Dit is ’n samesmelting van tradisie en vernuwing, van informele etes en groot feesmale – met fantastiese foto’s. Al die resepte het een ding in gemeen: Dit inspireer onvergeetlike oomblikke van samesyn met geliefdes om die etenstafel.

Afrikaans • Gesin • 120 min.

Venue

Netwerk24-feeskafee  Location on Google Maps

Om die tafel – die hartklop van die huis

Om die tafel – die hartklop van die huis 03 Apr 2025 12:00

R350