Hosting an event? Click here to find out more about listing your event.

The King of Broken Things

The King of Broken Things

The King of Broken Things

from 04 Apr 2025 09:30

About

Familieteater

MET Cara Roberts TEKS EN REGIE Michael Taylor-Broderick

’n Magiese verkenning van hoe gebreekte en weggooiitems, wat harte insluit, herstel kan word. Met verwysing na antieke Japanse tradisies, mitologie en drome, word ons daaraan herinner dat towerkuns oral om ons is, ons vergeet net so maklik daarvan. Dit is ook ’n wekroep vir almal om aan die wêreld én die gevolge van ons aksies te dink. En hoe ons in ons sterflikheid meer by die towerwoorde – verbeel, droom en glo – moet stilstaan. Hierdie veelbekroonde produksie het onder meer die Fleur du Cap-teaterprys vir beste produksie vir kinders en jong volwassenes (2023) ontvang.

Engels • Geen o.10 • 55 min.

Venue

Laerskool Wesbank-teater (Vredestraat) - Funded  Location on Google Maps

Choose your preferred date.

April 2025

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30