Charl du Plessis Trio: Swinging Classics

Charl du Plessis Trio: Swinging Classics

Charl du Plessis Trio: Swinging Classics

02 May 2025 11:15

About

Hierdie gewilde trio tree regoor die wêreld op, het al agt albums vrygestel en vier SAMA-toekennings gewen. In Swinging Classics vertolk hulle die mees geliefde musiek van Bach, Beethoven, Mozart, Vivaldi, Dave Brubeck en Billy Joel in ’n hoogs vermaaklike en virtuose program. Bekende melodieë sluit in: Für Elise, Air on the G String, Rondo Alla Turca en Take Five. Klassieke gunstelinge in skitterende nuwe jazz-verwerkings vir die fynproewer! En o ja, Charl was die eerste pianis in die wêreld wat klavier op Tafelberg gespeel het!
Duration 30min
No Interval



Kindly note Artscape provides wheelchair seating. You can book directly via this website but should you require assistance please call Artscape Dial-a-Seat on 021 421 76 95 who will assist with navigation and booking.

More Info

Venue


Charl du Plessis Trio: Swinging Classics