Hosting an event? Click here to find out more about listing your event.
Word deel van Squish en Splat se avonture, in ’n wêreld waar verbeelding geen perke het nie en empatie die middelpunt is! Hierdie poppespel is ’n wonderlike teaterervaring vir jong avontuurlustiges. Die avontuur begin wanneer Squish en Splat vertrek op ’n waaghalsige soektog om ’n plastieksak uit die see uit te red.
Dit is ’n vermaaklike en insiggewende reis. Die magiese kuns van poppespel word gekombineer met die gevoel van ’n gunsteling kinder fliek. Ka-BOOM! beloof om jong gehore aan te gryp, terwyl die klimaatkrisis en angs wat daarmee gepaart gaan op ‘n empatieke en speelse manier aangepak word.
Sluit aan by The Baxter se maandelikse nuusbrief vir eksklusiewe afslag en spesiale aanbiedinge. Wees die eerste om te hoor van al ons opkomende produksies hier
Duration: 45 mins (No Interval)
Age Restriction: None
Languages(s): Afrikaans
Duration: 45 mins (No Interval)
Age Restriction: None
Languages(s): Afrikaans
Duration: 45 mins (No Interval)
Age Restriction: None
Languages(s): Afrikaans
Duration: 45 mins (No Interval)
Age Restriction: None
Languages(s): Afrikaans
Duration: 45 mins (No Interval)
Age Restriction: None
Languages(s): Afrikaans
Duration: 45 mins (No Interval)
Age Restriction: None
Languages(s): Afrikaans
Duration: 45 mins (No Interval)
Age Restriction: None
Languages(s): Afrikaans
Duration: 45 mins (No Interval)
Age Restriction: None
Languages(s): Afrikaans
Duration: 45 mins (No Interval)
Age Restriction: None
Languages(s): Afrikaans