'n Gesprek oor die kreatiewe geskiedenis en sosiale (selfs maatskaplike) verantwoordelikheid van sepies (TV-dagvervolgverhale). Hoe het die Afrikaanse sepie-landskap (eties, kreatief en tegnies) verander sedert 1992? Is daar iets omtrent sepies waaroor jý nog altyd gewonder het ... kom vra gerus. Hennie van Coller gesels met Chris Vorster wat (met groot entoesiasme) sy binnekennis met sepie-aanhangers (en -kritici) sal deel.
Met / With: H.P. van Coller, Chris Vorster
Taal / Language: Afrikaans
Tydsduur / Duration: 60 min