Franse Fantasieë

Franse Fantasieë

Franse Fantasieë

11 Oct 2025 13:00

About

Klassiek

Met: Zanta Hofmeyr (viool), Malané Hofmeyr-Burger (fluit) en Eugene Joubert (klavier)
 
’n Betowerende konsert met Franse elegansie, Russiese bekoring en Weense ligtheid. Kom beleef die talente van ’n besonderse trio, met die susters Zanta Hofmeyr en Malané Hofmeyr-Burger onderskeidelik op viool en fluit, en die bekwame pianis Eugene Joubert. Die program bied ’n samestelling van die poëtiese, virtuositeit en joie de vivre!
 
55 min. • Gesin • Afrikaans en Engels

Aanlynverkope sluit 2 ure voor die tyd. Daar sal verkope by die deur wees.

Venue