The Drop that contained the sea

The Drop that contained the sea

The Drop that contained the sea

12 Oct 2025 15:00

About

Klassiek

Met: NWU Simfonieorkes en kore. O.l.v. André Oosthuizen en Kobus Venter
Komponis: Christopher Tin
 
Die titel The Drop that Contained the Sea kom van ’n Soefi-konsep: Nes elke druppel water die essensie van die see bevat, bevat elke mens die essensie van die hele mensdom. Water is ’n kragtige element wat lewe gee en lewe kan neem, water kan die vorm van die aarde verander. Kom verken hierdie element in sy verskeie vorme en in verskillende tale – van Xhosa tot Portugees. Maak seker jy loop nie hierdie spesiale uitvoering mis nie!
 
70 min. • Gesin • Meertalig

Aanlynverkope sluit 2 ure voor die tyd. Daar sal verkope by die deur wees.

Venue


December 2025

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31