Visuele kuns
Met: The Printing Girls
 
’n Praktiese linodruk-werkswinkel waar deelnemers reliëfdruk leer en hul gekose ontwerp self op duursame papier én materiaal druk.
300 min. • Geen o.16 • Afrikaans en Engels
Aanlynverkope sluit 2 ure voor die tyd. Daar sal verkope by die deur wees.