Webtickets - SUIDOOSTER STORMSTERK

Click here to view the latest Smart Shopper Deals

SUIDOOSTER STORMSTERK

27-APR-2024 16:00

SUIDOOSTER STORMSTERK

Artscape, Operahuis, Cape town

Stalls
StallsR150.00
Balcony
BalconyR100.00
Add to Calendar
Geborg deur kykNET en Homebrew Films, aangebied in samewerking met Tygerberg 104 FM
Met Natasha van der Merwe, Jawaahier Petersen, Irvine van der Merwe, Eden Classens en Simone Biscombe
Die gewilde kykNET-sepie Suidooster se Stormsterk-konsert word jaarliks eksklusief by die Suidoosterfees aangebied. In die fees se mondigwordingsjaar gaan die sterre die gehoor op hul voete hê met liedjietreffers. En soos dit in sepieland gaan, is daar ’n paar kinkels en verrassings … Kom geniet jouself gate uit saam met Kaashifa, Wade, Juicy Justin, Suzy, Bianca en die sluwe Nazeem. Saam met talle ander Ruiterbosch-inwoners is aksie en vermaak uit die boonste rakke gewaarborg.