Webtickets - ATKV-KOORGALA

Click here to view the latest Smart Shopper Deals

ATKV-KOORGALA

28-APR-2024 14:00

ATKV-KOORGALA

Artscape, Operahuis, Cape town

Stalls
StallsR100.00
Balcony
BalconyR60.00
Add to Calendar
Met Lizz Meiring, Emo Adams, Jodi Jantjies, die Suid-Afrikaanse Jeugkoor en wenkore van die ATKV-Suidoosterfees Koorkompetisie
Maak jouself reg vir betowering van die sintuie wanneer die trotse wenners van die ATKV-koorkompetisie die verhoog betree saam met twee topklas Kaapse kunstenaars, Emo Adams en Crescendo-wenner Jodi Jantjies. Lizz Meiring is vanjaar die seremoniemeester by hierdie hoogtepunt van klank en melodie. Die Suid-Afrikaanse Jeugkoor, wat die ATKV se Animato internasionale koorkompetise ’n paar keer gewen het, is ook op die musiekverhoog. En die kersie op Suidoosterfees se verjaardagkoek is ’n massakoorvertoning met meer as 100 stemme!