Webtickets - Beste van DKES-dramafees

Important Update: James Bay South African Tour Postponed to 2026

Beste van DKES-dramafees

   Please choose a section by clicking on the seating plan graphic or the section blocks below
01-MAY-2025 14:30

Beste van DKES-dramafees

Phoebe Gerwel Arena, Cape Town

Stalls (A-G)
General Admission R80.00
Add to Calendar
Die wenner en naaswenner van die Departement van Kultuursake en Sport se Dramafeeskompetisie word by Suidoosterfees opgevoer:

Pas (deur Plettenbergbaai Sekondêre Skool): Tydens apartheid word Johanna daarvan beskuldig dat sy geld van haar werkgewer gesteel het. Sy vlug landuit en klop by Beverly aan om hulp. ’n Storie van liefde in ’n tyd van haat.

Klip in my pad (deur Take a Bow): In hul stryd teen korrupsie en misdaad hardloop Byron en sy vriende by ’n ou, vervalle huis in. Hier wag ’n donker verrassing op ons “helde”.