Important Update: James Bay South African Tour Postponed to 2026
Embark on a hilariously absurd train journey with a real sauerkraut of an old man who is bound to break free from his melancholic monotony. With him is a cast of peculiar yet strangely familiar individuals, from the enigmatic French conductor to the alluring prostitute. In this liminal realm, memories, dreams, desires and haunting shadows converge to breathe new life into what is lost. Prepare for a journey brimming with laughter, introspection and the extraordinary.
Duration: 55min
No interval
Geen o/13 / No u/13
Kindly note Artscape provides wheelchair seating. You can book directly via this website but should you require assistance please call Artscape Dial-a-Seat on 021 421 76 95 who will assist with navigation and booking.
Sluit aan vir ’n skreeusnaakse absurde treinrit saam met ’n suurpruim van ’n oukêrel wat ongetwyfeld sy melancholiese eentonigheid gaan afskud. Saam met hom is ’n boeiende geselskap van eienaardige herkenbare karakters: van die geheimsinnige Franse kondukteur tot die verleidelike prostituut. In hierdie liminale ruimte smelt herinneringe, drome, begeertes en spookskaduwees saam om nuwe lewe te gee aan dinge wat verby is. Maak gereed vir ’n reis vol lag, introspeksie en die buitengewone.