Vertoning duur: 80 minute (Geen pouse) Styl: Komiese Storievertelstyl Ouderdomsbeperking: Geen onder 14’s Teks: Mel die Storieverteller Musiek: Peach van Pletzen Dekor: Imile Wepener Daar is gehoorinteraksie, net die 'braaf' sit in die voorste twee rye.