Important Update: James Bay South African Tour Postponed to 2026
The brilliant Mauritz Lotz created a rich and unique soundscape for the dancers. It depicts the journey and tranformation of an angel through incredible choreography that connects classical and contemporary styles in breath-taking beauty. A dance story of grace, vulnerability and redemption.
Duration 20min
No Interval
Kindly note Artscape provides wheelchair seating. You can book directly via this website but should you require assistance please call Artscape Dial-a-Seat on 021 421 76 95 who will assist with navigation and booking.
In hierdie produksie skep die briljante Mauritz Lotz ’n ryk en unieke klanklandskap vir die dansers. Dit beeld die reis en transformasie van ’n engel uit deur ongelooflike choreografie wat klassieke en kontemporêre style verbind op ’n manier wat die asem wegslaan. ’n Verhaal in dansvorm oor genade, weerloosheid en verlossing.